« Van buiten naar binnen | Hoofdmenu | Bescheidenheid in ambities »

woensdag 16 mei 2012

Reacties

Diana

Geagte vriend,Graag anrtoowd soos volg:Ons praat normaalweg van die sigbare kerk (die kerklike institute met name en adresse) en die onsigbare kerk (alle ware gelowiges oor die hele weareld en deur alle eeue) wat nie presies aangedui kan word nie en wat slegs God kan “sien”. Die “sigbare” kerk wat aan Johannes geopenbaar is in die boek Openbaring is inderdaad die onsigbare kerk wat aan hom sigbaar gemaak is soos dit ook eendag in die hiernamaals vir almal sigbaar sal wees. Omdat dit nie moontlik is om sonder enige twyfel oor enige iemand se geloof te oordeel nie, kan ons nooit regtig weet wie is die ware Israel nie. Ons kan hoogstens ‘n boom aan sy vrugte ken, maar selfs dit is nie altyd ‘n foutvrye waarneming nie.Ek vat dit dus so saam: die sibare kerk se lede se name staan iewers in lidmateregisters van een of ander kerk en die onsigbare kerk bestaan in die harte van die uitverkore kinders van die Here. Die sigbare kerk kan ook ongelowiges bevat, maar die onsigbare kerk bestaan slegs uit ware gelowiges.Ek hoop dit besweer jou onrus. Ek dink nie ons praat by mekaar verby nie.Groete,Adri van Staden.

De reacties op dit bericht zijn afgesloten.